• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Astro fotografie - ek het hulle gesien met my eie oge!

Started by Anton Louw, August 29, 2018, 08:13:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM


Pragtig AB, maar hoekom net manne?Ek kyk nie sepies nie, so ek is 'n soet meisie.   :angel12:



Om te weet is om te verstaan.

AB

Die vroue staan nie so vroeg op nie en die wat vroeg opstaan moet sommige nog kinders wat moet klaar maak voor skool in die oggend.
Gelukkig kyk ons ook nie daai goed nie.