• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Nutty wheat broodresep

Started by PM, August 24, 2018, 05:55:31 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

MAKLIKE NUTTY WHEAT BROOD
Half kg nutty wheat meel.
1 Pakkie droë suurdeeg
Een eetlepel suiker (ek gebruik bruinsuiker).
Twee teelepels sout.
Meng die droë bestandele saam. Voeg lou water by en meng deeg tot slapperig.
Plaas in twee pannetjies (so twee derdes vol) en laat rys op 'n warm plek tot dubbel die grootte.
Bak: 40 min teen 180 C.

Om te weet is om te verstaan.