• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Gelukkige verjaarsdag aan Meraai

Started by Anastasia, August 21, 2018, 11:20:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

Baie geluk met jou verjaarsdag vandag, Meraai.  Ek hoop vir jou 'n geseende dag en jaar, en 'n jaar van ongelooflike beterskap met jou gesondheid.  Ek is so bly om nog 'n jaar gespaar te wees om saam met jou virtuele kersies op jou koek te mag doodblaas.  Hier gaan hy ... een ... twee ... drie... diep asemteug, en BLAAS suster.  (En nou wens ons, kliphard)  :occasion18: :occasion18: :occasion15: :occasion15: :occasion13: :occasion13: :occasion13:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Julle..... ek het nie woorde nie, net seeninge. DANKIE DANKIE!!! Lief julle stikkint  :love7:

Anton Louw

Kamp is koning!

Fransi


Meraai vannie Baai

#5
Dankie julle dierbare mensies. Ek het 'n baie stil maar wonderlike verweerdag gehad diekant van die aardbol. Die kinders het die afgelope naweek kom kuier en toe het ons sommer jolyt gehou voor die tyd. Outop het vroeer weggeglip by die werk gistermiddag en so ewe die voordeurklokkie gelui - weggesteek agter 'n pragtige bos blomme. Wat 'n heerlike verrassing. 
:love7:

Naas

Julle twee pas bymekaar soos uier en melk.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai