• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

birds of den

Started by AB, August 20, 2018, 08:05:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

as jy ooit in plettenergbaai se omgewing is maak n draai by birds of eden. Dit is nie goedkoop nie maar as jy ou tyd vat en n dag of half dag daarvoor uitsit sal j nie spyt wees nie. Ek het die plek 3 keer deurgestap.

pragtige voels


PM

Dit is asemrowend.  Die kleure praat met my en ek kan nie genoeg kry nie.  Baie dankie AB.   :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

AB