• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

voels

Started by AB, August 20, 2018, 07:27:35 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

2 roofvoels
rooivalk en rooiborsjakkalsvoel
ek  et nou die dag by Botrivier gaan saad haal en toe die voels op die plaaspad raakgeneem

PM

Werklik baie goed geneem!  Wat gaan jy, of het jy, geplant?
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek het hawer saad gesaai om tussen die wingerd rye te saai, klaar gesaai, dit begin al amper saad wil skiet