• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

blomme in die dorp

Started by AB, August 20, 2018, 06:05:32 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

nou die dag hierdie blomme in die dorp afgeneem en die eerste foto was in ons plaaslike koerant

Naas

#1
Pragtig AB.
Lekker on jou weer raak te lees.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

AB

hallo Naas
Kan jy die fotos sien wat ek opsit

Naas

Ja. Geen probleem. Hulle is pragtig.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

AB

ekwonder hoekom sal meraai idt nie kan sien nie

Meraai vannie Baai


AB

ek wil nou fotos op photobucket gelaai het maar sukkel met die program

Meraai vannie Baai

Hy is baie dae maar vol streke AB. Dit ongelukkig al manier wat ek ken.

PM

Dit is baie mooi AB.  Ek lief die ou goggatjies op die blare. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

dankie. ek wonde rhoekom kan meraai aka Rita,  dit nie sien nie

Meraai vannie Baai

Sniksniksnik  :crybaby2: as ek op die att. icon kliek spring daar net gatsiggies oop. Nikse prentjie nie.

AB

riana stuur my jou e pos adres asb dan stuur ek vir jou van die kiekies in klein formaat

Meraai vannie Baai

Stoffel, ek stuur vir jou in message op FB. Dankbaar verby mater. Vandag sal ek moet onthou om my naam as riana te teken  :notworthy: :headbang: :icon_salut:

adele

ek sien jul foto's, ken ook nie van ander metodes nie.
lieflik, dankie AB.
adéle  :grommit: