• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Afrikaanse Radio Wereld Wyd

Started by Anton Louw, August 11, 2018, 06:38:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anton Louw

Soek ek nou op en af, ek het amper verdwaal.  Ek soek na die musiek forum?  Die taal van die gees!

Daar by die kampforum het ons 'n Internet Radio Stasie ding aan die gang.

Kuier lekker elke Saterdagaand van 5 tot 9 .  Ons skop af van 5 tot 6 met lekker boeremusiek saam met Gottie. Daarna is dit lekker kuier , versoeke, resepte, grappe van 6 tot 9 saam met Noddy en " Om die Kampvuur"  .  Na Noddy van 9 tot laat is dit lekker musiek saam met Polla.

Kom skakel gerus in en kuier saam met ons :  https://www.kampforum.co.za/rww

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Baie dankie! Ek was nogals heel verbaas dat julle 'klank' het  sal beslis gaan inloer. Probeer nog my voete vind tussen julle forum se gange. PM se altyd sy verstaan gou as jy laaaaaaaank verduidelik...
:headbang:

PM

Dit klink jollie lekker.  Ek sal beslis probeer inskakel.  Ons wil ook graag klank hê om ons en ander gewilde gedigte voor te lees.  Het jy 'n voorstel Anton?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek kry net 'n antwoord:  The folder Naas doesn't exist. Wat nou?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

O gits!  :crybaby2:
Miskien moet jy dropbox op jou rekenaar he om daar te in. Wag ek probeer 'n ander plan maak.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het Dropbox.  Ek het ons eerste boek daar begin.  Dit is nou natuurlik heel anders, maar dit is nogtans interessant om te sien waar ek begin het.  Lag!
Om te weet is om te verstaan.

PM

Daar het ek dit, dankie Naas, dit is baie goed gedoen. 
Ek soek nog steeds na 'n manier om klankopnames te maak.  Wens ek was nie so oningelig nie!
Om te weet is om te verstaan.