• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dankie Marcelle

Started by Bestuur, June 30, 2011, 04:46:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 11 Guests are viewing this topic.

Bestuur

Bestuur  wil net hartlkik dankie sê aan Marcelle wat so hard na ure gewerk het om die forum weer op die pad te kry.  Baie dankie Marcelle,  ons waardeer jou moeite.   :love7:

Lox

ek sĂȘ ook saam dankie dit word waardeer.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Stof

Lox, so goed dat jy 'n toegwyde man se deeglike werk waardeer.  Sy kantoor is nie te ver van jou af nie.  Dalk, as jy weer daar verbygaan, kan jy hom bederf met 'n botteljie konfyt, of dalk ietsie anders...
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Lox

nou waar is nie ver van ons af nie, afstand is relatief.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Stof

Stof dink dis iewers naby Brakenfell.  Watter area se telkomnommers is 021903....?
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.