• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kruie in Afrikaans

Started by PM, July 23, 2018, 02:25:16 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Wie kan help met nog?

VERTALINGS
Borrie= Tumeric
Koljander = Coriander  (Dhania)
Finkel = Fennel  (Saunf)
Komyn = Cumin  (Jeera)
Five spice = Wonderpeper
Star anise = Steranys
Chillies = Rissies
Basil = Basiliekruid
Mint = Kruisement
Bay leaves = Lourierblare  (Tej patta)
Cinnamon = Kaneel  (Dalchini)
Chives = Grasui
Springonion = Sprietui
Leeks = Preie
Cloves = Naeltjies  (Laung)
Nutmeg = Neutmuskaat
Sage = Salie

Cardomom pods/seeds =                (Elaichi)

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek het hierdie 'n ruk gelede by jou gegaps (met erkenning) en gedeel by die kombuishoekie op FB en het baie goeie reaksie gekry van ouens wat se hulle het sowaar nie al die name geken nie!

PM

Het so gesien, maar ek kan nie onthou hoekom ek dit in die asblik gegooi het nie.  Het daar gaan loer toe ek sien jy het alweer in die asblik gegrou.   :sign10:
Grappie my maatjie!   :icon_biggrin:   Bly jy is waar ek nie altyd byhou nie. 


Hier is 'n paar IndiĆ«rname langs die ander ingevoeg.  Hoop dit help ook.


Ek het 'n wonderlike kruie-resep vir 'n heerlike kerriepot en sal dit ook sommer gaan plaas.  :bootyshake:   


Om te weet is om te verstaan.