• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Martin, hier is jou briefie, welkom.

Started by PM, July 18, 2018, 06:57:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Wekom Martin, ek plaas jou briefie en nooi al die lede om jou te help met die projek.  Jy is welkom om die inligting te plaas.  Groetnis, PM.
Martin se briefie:
Ek wil graag vir n kort rukkie aan afrikaanse forum rigestreer.
Wil ook weet as dit reg as ek n paar mense op die forum vra om by te dra aan "Marlin Firmware"

Dit is sagteware wat mens op n 3D drukker se mikro kontroleerder installer. Op die oomblik is dit beskikbaar in vele tale behalwe Afrikaans.

Marlin is oop bron sagteware en word gebruik op miljoene 3D drukkers daar buite. Ek het die englese weergawe van die lĂȘer. Ek het nodig om dit te vertaal.

Ek is nie seker of mens krediet aan almal kan gee wat help nie. Maar om the help om Afrikaans beskikbaar te maak op 3D drukkers is goed genoeg vir my.

Die opset  lĂȘer , het ongeveer 400 woorde wat vertaal moet word. Ek is wel Afrikaans maar my woord keuse is nie altyd die beste nie en het hulp nodig.

Laat weet as ek nie by die regte forum uit gekom het nie. En dankie dat jy die boodskap gelees het.

Groete
Martin.



Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Klink na 'n wonderlike projek! Welkom in ons midde. My Afrikaans al verouderd maar as daar iets is waarmee ek kan help, sal dit 'n voorreg wees.  :notworthy: :wave: