• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Machdel, welkom by die forum.

Started by PM, July 18, 2018, 05:58:19 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Machdel, baie welkom by ons.  Voel vry om orals deel te neem.  Ons sal graag meer van jou wil weet.
As jy jou eie plekkie wil hĂȘ om te skryf, laat weet vir my dan maak ons so.


:wave:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

So opgewonde om nog 'n forumlid welkom te heet. Soos PM wil ek ook meer van jou weet  :icon_biggrin:

PM

Ek het gister weer vir almal 'n briefie geskryf en gevra dat hulle hier moet kom kuier en saam gesels.  Dink jy ons staan 'n kans Raaitjie?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek hou alles geknoop wat nog nie verstyf het nie  :toothy4: :evil6:

PM

Het jy al prober om in Sta-Soft te bad?  (Giggel)
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Yep. Been there. Done that lol - as die son my te erg bygekom het wanneer ek met my neus omtrent teen die strand skulpe aas -  daai sagmaakmiddel is wonderlik helend hoor  :`ip2:

PM

So kry mens wonderlike raat wat uit 'n grappie gebore word.   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.