• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 
News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Emmerentia, welkom by die forum.

Started by PM, July 18, 2018, 05:55:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is vir my baie lekker om jou hier welkom te heet.  Voel asseblief welkom om deur die gange te stap en by al die deurtjies in te glip om ondersoek in te stel en komtaartjies te lewer.

:hello2:    :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek klink soos 'n grammofoon maar die warm welkom is opreg bedoel. Kom doet mee groot asseblief!

PM

Em, soos ek haar noem, het 'n wonderlike insig as dit by digkuns kom.  Sy het vir ons 'n ontleding gedoen van Ingrid Jonker se Ontvlugting en ek was sprakeloos.  Ek gaan haar vra om dit hier te plaas.
Em sal ook 'n groot bydrae lewer hier.   :icon_study:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My plek geboek in voorste gestoeltes  :book1:

PM

#4
Ek moet julle vertel waar ek was vandag.  Ek het vir Emmerentia gaan kuier en vir haar een van elk van ons boeke geneem.  Sy sal teen volgende week haar skootbrakkie in orde hê om te kom deelneem. 

Ek sukkel om hierdie briefie geplaas te kry.  Ek gaan weer probeer.
Ek het vandag by Emmerentia gaan kuier en vir haar een van elk van ons boeke geneem. 

Sy het net so skrams na van die gedigte gekyk en ek het hoendervleis gekry toe ek na haar uitleg luister. 

Ek kan nie wag nie!  Hier kom 'n ding!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Anastasia

Jippie en jaai.  Nog 'n verbeeldingsmaatjie!   Ek is mal oor Jonker se digkuns.  Ek sit honger die kant en wag!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!