• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Ou ene

Started by Meraai vannie Baai, June 13, 2018, 12:46:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Soos gewoonlik geskaai en gedeel  :evil6:

Ou Jan van der Merwe gaan elke aand na die bar toe en sit op die daai stoel in die hoek - almal weet dit tot een aand toe hy instap en sien daar sit 'n Japanees op sy stoel.

Lekker nukkerig stap hy nader en verduidelik aan die outjie dat dit sy stoel is. #$#% %=€£ doem en ou Jan le op die grond.
Jan staan op en vra, "wat was dit?".
Die Japanese antwoord, "Karate from Japan"

2 de aand, selfde storie Jan staan op en vra, "wat was dit?"
Kom die antwoord, "Kung fu from Japan".

3 de aand, selfde storie maar die Japanees staan op en vra, "wat was dit?"
Ou Jan se, "Toyota wheelspanner from Japan".


adele

 :toothy4: :toothy4: ja, nê, moenie met ons sukkel nie.
adéle  :grommit:

PM

Sou ek darem wat wou gee om een van daai wheel spanners te hê om Hannes se goggas katswink te slaan!
Om te weet is om te verstaan.