• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

see se onderkant 3

Started by Lox, June 30, 2011, 11:04:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

my 100 ste scubaduik op mosselbaai gedoen en vonkelwyn onder water oopgemaak en een sluk gedrink










rooi seafan van naby







lekker groot rooiaas kop









die volgende fotos is by rooi els geneem

een van die lekkernye van die see













die is 'n feather star
dit is dierlik nie plant nie al lyk dit soos blom















wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Uitstekend!  Jy kan sekerlik 'n koffietafel boek uitgee met al hierdie mooi foto's.  Die kleure is fantabilooslik!   :icon_biggrin:

Hoeveel duike het jy na hierdie 100ste een gedoen?
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek het al oorweeg om die oftos in boek vorm te maak maar dink nog net daaraan.

ek het nou 132 duike in totaal, waarvan hele paar, seker 20 of 25 in damme was vir werk. ek kom maar min by die see om te duik, sou meer wou gaan maar ai petrol is so duur.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

en dan het 'n mens ook seker nie so baie vrye tyd nie.  Ek dink dit is 'n groot voorreg om te kan duik, veral as 'n mens naby die see is en kennis het van al die lekker seekos. 
Dit was vir my werklik vreemd, toe ons in die Kaap gewerk het, om te sien hoe min kennis, die meeste mense, het oor die gaarmaak van seekos.  Ek vrek oor vis en alles uit die see.  Sou nog graag wou perlemoen eet. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

perlemoen is vrek lekker maar ai mag nie meer uithaal nie

ek dink baie mense eet nie seekos nie daarom weet hulle nie hoe nie, ek is erg oor seekos.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

#5
Ag nee!  Waar gaan ek dit nou proe?  

ek kan vir jou alikreukel laat proe wat amper soos perlemoen smaak.
Om te weet is om te verstaan.