• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie is die skuldige, Watson??

Started by Anastasia, May 28, 2018, 01:33:51 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Anastasia

So kuier ek vanoggend al in die gang af op die forum.  En doen toe so bietjie speurwerk.  Mens kan mos sien as mens op dit kliek waar die 'guests' lees.  Wie gaan hierdie soektog en lees erken?  Hie hie  Guest   12:28:23 PM   Viewing the topic Plaasvervanger vir Seks.... :glasses9:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Ek het ook maar daardie ding gedink Naas.  Ook maar mens.  Kry ook maar raad op Google.  Hie hie.   :tongue3:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Ek het al baie pret gehad deur saam te lees oor 'n besoeker se skouer en baie van die ou plasings vir eerste keer onder oge gekry. So wan en dan steel ek gou met die oog en vingers al die erwe wat op een kuierslag besoek word en deel dit dan by 'wie lees wat na middernag'  :angel4:

Anastasia

Lyk my ek en jy is beide 'koekeloerders'!  Hie hie.  As ek die onderwerpe so beskou wat hulle bespied, kry ek die idee dat hulle deur die soekenjin Google hierheen gelei word.  Ek self het al met my toesprake en taakredigering wat ek doen wat baie navorsing behels, op die forum geland met die soek van 'n onderwerp. 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!