• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Scope versus Landbou Weekblad

Started by Meraai vannie Baai, May 22, 2018, 02:46:36 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Die omie gaan dokter toe met 'n maag probleem. Dr se "jy sal moet 'n scope sluk oom".  Die omie bly so rukkie stil... "Boet ek is 'n kerk mens, kan ek nie maar eerder 'n Landbou Weekblad sluk nie?"  :icon_biggrin: :bootyshake:

Naas

En al die tyd dag ek hulle wys jou die twee susters in die Scope terwyl hulle in die Landbou Weekblad praat oor die Drie Susters.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dubbel die plesier, seg my buurman. 
Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Wyse ou oom!  Daai Scope kan sleg sooibrand gee! :hello2:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!