• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

see se onderkant nr 1

Started by Lox, June 30, 2011, 11:01:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Lox

ek het so klompie fotos van hoe die see aan die anderkant, as wat ons gewoonlik sien, lyk
ook so paar aktiwiteit fotos

seker die foto waarop ek die trotste is, hy was in die divestyle magazine gepubliseer. die foto is naby Simonstad geneem sowat 15 meter onder water.








ons kry soms mooi groot alikreukel ook




daar is darem nog so hier en daar perlemoen. die kreefmaat se binne kant is 80 mm wat my seun vashou. en nee ons het hom nie uitgehaal nie het hom met rus gelaat.




soms sien ons ander goed as net onderwater natuur. hierdie dag was dit mistig op see en ek het met die kamera in geswem en baie naby aan die voels gekom seker so 4 meter.





wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is "stunning" foto's Lox. 
Om te weet is om te verstaan.

Lox

dankie, die eer kom ons Hemelse Vader toe, Hy het die see so stunning gemaak en is vir my lekker om vir julle wat nie dit kan beleef te wys hoe dit lyk.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is spesiaal!  Baie dankie matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.