• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Grensoorlog

Started by adele, April 02, 2018, 12:08:58 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Ek het kennis gemaak met die skrywes van Louis Bothma. Indien julle belangstel, gaan lees terug op sy plasings oor die grensoorlog van lank gelede en hoe hy dit deurtrek na die eintlike oorsake van die grensdiens wat julle ken en wat soveel hartseer en woede veroorsaak het.
GELD!! MAMMON!! En hoe engeland en ons regering van die rebellietyd menselewens daarvoor opgeoffer het. En hoe dit die eintlike redes vir die grensoorlog van die tagtigerjare was, en nie kommunisme nie. Sy navorsing is deeglik en uiters interessant. As die link nie werk nie, 'search' net sy naam op Fb. Lees sy plasings oor GRENSOORLOG 100 en lees terug na hoofstuk een. Hy sluit more af met sy 40ste episode.

https://web.facebook.com/bothmalj?hc_ref=ARSjzf4L_XJQAy06HERX0A_7Hipw8tgv1hMV7YbnCCGAMA4PlaA41JNYSr4JOpE5vSA&fref=nf
adéle  :grommit: