• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

val paar druppels reën vanaand

Started by adele, February 20, 2018, 11:21:02 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

uit my argief ...

val paar druppels reën vanaand,
stofnat is die boonste lagie leed,

bring dit vreugde in my lewe,
die paar druppels reën vanaand,

gee dit hoop vir die winter,
net paar druppels reën vanaand,

na elke winter volg 'n lente
met meer druppels reën as vanaand,

verwag ek groei en lewe en vreugde
saam met baie meer reën as vanaand.

©adéle theron
adéle  :grommit: