• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PM VERJAAR

Started by Naas, February 16, 2018, 10:23:49 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Veels geluk liewe maatjie omlat jy verjaaaaaar!!!!!
Ek wou jou nog bel maar my aaaairtimme is klaaaaaar.!!!!!

Ek hoop jy gaan een moerse lekker jaar he en dat die vreugde en geluk jou die jaar bloots gaan ry. As Hannes jou nie 'n drukkie gee nie moet jou hom maar dood druk.

Lief julle nog steeds al is ek stillerig.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

En ek beaam elke woord van Naas. Stywe drukkies en arms vol seenwense. Net die allermooiste ooit vir jou  :love7: :hello2:

adele

   :love5:   :love5:    :occasion13:   :occasion13: 
baaaie geluk, liefliewe vriendin, maak jou jaar mooooi.
adéle  :grommit:

PM

Baie dankie Matertjies.  Ek geniet nog steeds my verjaardag.  Kry gaste vir vandag en sal maar nog besig wees.
Julle beteken die wereld vir my en ek is baie lief vir julle. :bootyshake: :love7:
Om te weet is om te verstaan.