• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe diep is jy in die modderbollie?

Started by Meraai vannie Baai, January 23, 2018, 06:51:31 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Wat vir die een kniediep is, maak 'n ander :bootyshake: vol 


Naas

As ek in daai prentie was het altwee daai honne al versuip.  :dontknow:


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Voel soms presies soos jy Naas  :icon_bigsmurf: Tot oor die ore sal meestal gepas wees vir my situasies - veral as ek nie my mond kan hou en uitblaker presies hoe ek voel oor sekere dinge in die lewe  :snorting:

Naas

Dit is belangrik dat mens so nou en dan uitblaker. Opgaar is nie altyd goed nie. Ek kyk nou maar na die droogte hier by ons. Die laaste 15% van die water onder in die damme is net gemors wat deur die jare afgesak het en dus vrot en ondrinkbaar. Ek glo dat die opgaardamme van die siel ook so lyk as dit nie so nu en dan skoongespoel word nie. dus juis wanneer ons sielswater opdroog dat die uitspoel gebeur... en dis goed so...


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Jou woorde kom asof gestuur mater  :notworthy: :icon_salut: wat 'n pragtige uiteensetting.

PM

'n Goeie sielskoonmaak is uitstekende vir die liggaam.  (Wikkel daai boude)
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

Om te weet is om te verstaan.