• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hierdie jaar 2018, op die 11de Maart...

Started by PM, January 08, 2018, 01:34:36 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

is die Afrikaanseforum sewe jaar oud!  Baie dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het.
Ek lief julle.  Lig my hoed en blaas soentjies.  My gatseggies wil nie werk nie.
Om te weet is om te verstaan.

adele

#1
Jou  :munky2:  :sign10:  :read2:  :icon_salut:  :snorting:  :nono:  :wave:  :read:  :evil6:  :toothy4:  :hello:  :angel12:  :icon_study:  :dontknow:  :crybaby2:  :icon_biggrin:  :icon_cheers:  :bootyshake:  :book1:  :icon_scratch:  het toegestof, vriendin ....  :love7:    :love7:   
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Baie geluk mater. Geniet dit nog steeds en 'n voorreg om deel te kan wees!
  :hello2: :love7: :notworthy: :toothy4: :hello:

PM

#3
Ek  mis vir jou ook Adele.  Dankie dat jy kom inloer het.   :bootyshake:

Ek het dit al probeer, maar soos jy sien wil dit niks weet nie.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.