• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Word staaltjies altyd in die verlede tyd geskryf?

Started by PM, January 06, 2018, 12:04:57 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier is 'n briefie van Bets Koen.  Help 'n bietjie daar!

Goeiedag,

Ek help uit met die saamstel van 'n staaltjie-bundel.
Word die staaltjies in die verledetyd vertel (geskryf)?

Dankie
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

As ek die woord 'staaltjie' hoor, besef 'n mens dadelik dat dit reeds gebeur het. As jy dit dus wil beskryf of oorvertel, sal dit dan ook in verlede tyd wees volgens my mening.

PM

Dankie Raaitjie, ek was nie so seker daaroor nie, maar ek glo jy is reg.

Wanneer skryf ons ons eie staaltjies?
Om te weet is om te verstaan.

adele

More liewe julle
is staaltjies altyd lighartig en humoristies? dis wat by my opkom as ek die woord lees ....
adéle  :grommit:

PM

Ek dink daar is 'n paar wat maar trane trek ook liefding.

Ek het vinnig hierdeur gekyk, dalk help dit.  https://staging.cnx.org/contents/8g10Fx6q@1/Skeppende-skryfwerk

Ons kan dalk 'n opsomming maak en self 'n paar staaltjies skryf.  Of hoe?
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

PM

Om te weet is om te verstaan.

PM

Ek het my staaltjie net begin skryf toe ek besef dat ek dit al geplaas het. Beantwoord dit aan die vereistes?

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2059.msg12863#msg12863
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Sooooo geniet dankie liefste mater. Ek hoop regtig egtig dat hierdie afdeling nog baie staaltjies gaan oplewer en groot leesgenot gaan verskaf!

PM

Ek hoop ook so Raaitjie.  Hier is baie staaltjies op die forum "versteek".  Die skrywers moet dit net kom opdiep. 
Om te weet is om te verstaan.