• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

scuba duik rooi els

Started by AB, December 13, 2017, 07:30:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

het nou die dag by rooi els gaan duik en onder andere die afgeneem
hier kan jy ook sien hoe lyk n perlemoen onder water

Meraai vannie Baai

 :crybaby2: Kan niks sien nie Stoffel.

AB

Rita hoe maak jy om fotos te laai?

PM

Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien.  Dankie AB.  Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on January 29, 2018, 01:23:51 PM
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien.  Dankie AB.  Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie.  :hello2:
plesier, dis lekker om te deel