• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

paar tuin voëls

Started by AB, December 13, 2017, 07:22:40 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

so paar in die tuin gekry toe ek n nuwe lens getoets het, lyk my die lens werk reg

PM

Pragtige foto's.  Die lens werk reg, ek wonder net as jy die foto's effens kleiner maak of dit nie beter sal vertoon nie. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

kleiner in die lyn van crop teen die kante?

PM

Nee, ek dink in terme van seg maar 800 in plaas van 1000
Om te weet is om te verstaan.

AB