• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Toonnaels

Started by PM, December 11, 2017, 10:28:12 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dit is goed om 'n bietjie T-tree olie aan jou toonnaels te smeer as jy dit klaar versorg het.  Dit hou bakterie weg.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Sal nie vir my werk nie... Ek kan nie my tone bykom nie. Dink my bene het van ouderdom te lank geword.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

wat seg jy?   Is jy lank in die been?
Om te weet is om te verstaan.

adele

Ek onthou nog, Naas, nadat jy die eerste keer jou suurstofsilindertjie gekry het, het jy vertel hoe goed jy slaap en weer kon stap, soveel so dat jou bene weer korter geword het. Jy kon jou tone bykom ....
adéle  :grommit:

Naas

Daai het nie verander nie. Dis my rug wat nou oppak. Die Dr sê ek het 'n bamboesrug. Al die werwels is besig om aan mekaar vas te groei. So nou is my bene weer te lank.  :icon_scratch:

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Eish! Soms is die voorreg wat ons ervaar om 'seniors' te word hier te kort en daar te lank  :bootyshake:

PM

Naas, kla jy?  Hoe kan jy kla oor 'n been wat te lank is?
Om te weet is om te verstaan.

Ans Botha

PM ek soek jou dringend asb WA my op 082 380 1828

PM

Ek sal probeer.  As ek nie regkom nie kan jy 0828926391 probeer asseblief.
Om te weet is om te verstaan.