Die Afrikaanse Forum

Skoonheid => Voete => Topic started by: PM on December 11, 2017, 10:28:12 AM

Title: Toonnaels
Post by: PM on December 11, 2017, 10:28:12 AM
Dit is goed om 'n bietjie T-tree olie aan jou toonnaels te smeer as jy dit klaar versorg het.  Dit hou bakterie weg.
Title: Re: Toonnaels
Post by: Naas on December 11, 2017, 10:47:45 AM
Sal nie vir my werk nie... Ek kan nie my tone bykom nie. Dink my bene het van ouderdom te lank geword.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Toonnaels
Post by: PM on December 11, 2017, 11:07:17 AM
wat seg jy?   Is jy lank in die been?
Title: Re: Toonnaels
Post by: adele on December 12, 2017, 03:10:00 PM
Ek onthou nog, Naas, nadat jy die eerste keer jou suurstofsilindertjie gekry het, het jy vertel hoe goed jy slaap en weer kon stap, soveel so dat jou bene weer korter geword het. Jy kon jou tone bykom ....
 
Title: Re: Toonnaels
Post by: Naas on December 12, 2017, 07:48:18 PM
Daai het nie verander nie. Dis my rug wat nou oppak. Die Dr sĂȘ ek het 'n bamboesrug. Al die werwels is besig om aan mekaar vas te groei. So nou is my bene weer te lank.  :icon_scratch:

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Toonnaels
Post by: Meraai vannie Baai on December 13, 2017, 08:47:17 AM
Eish! Soms is die voorreg wat ons ervaar om 'seniors' te word hier te kort en daar te lank  :bootyshake:
Title: Re: Toonnaels
Post by: PM on December 13, 2017, 02:50:00 PM
Naas, kla jy?  Hoe kan jy kla oor 'n been wat te lank is?
Title: Re: Toonnaels
Post by: Ans Botha on December 13, 2017, 09:51:29 PM
PM ek soek jou dringend asb WA my op 082 380 1828
Title: Re: Toonnaels
Post by: PM on December 14, 2017, 11:59:49 AM
Ek sal probeer.  As ek nie regkom nie kan jy 0828926391 probeer asseblief.