• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

"Nankiipoo"

Started by PM, January 18, 2017, 01:53:39 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wil by julle hoor, waar ek Mynie Grove se "Nankipoo"  se liedjie kan kry?

Ek soek nou al jare daarna, maar sonder enige sukses.

Ek het haar ook gekontak en sy het gesĂȘ sy dink dis op een van haar kinderliedjie plate, maar ek kry nog steeds niks nie.

Miskien kan julle my dalk in 'n rigting instuur.

Baie dankie by voorbaat,

Vanessa Schempers
Om te weet is om te verstaan.


PM

Om te weet is om te verstaan.

Assie

Dis een groot plesier my skattebol.

(Hoop nie Hannes lees hier nie.)


:mumum:

PM

Na 48 jaar is daar niks meer om op jaloers te wees  nie.  Ha-ha. 
Nee wat, hy weet ek aanbid nog die grond waarop hy loop. 
Om te weet is om te verstaan.