• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Besig met vertalings by die PH artikel.

Started by Meraai vannie Baai, November 17, 2016, 01:47:30 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

In die volgende paar weke gaan ek poog om van die inligting wat tans in Engels beskikbaar is by die artikel, in Afrikaans te vertaal. Die skakels sal nog steeds daar wees vir ons Engelse gaste wat inligting soek oor die asemdief. Sover moontlik probeer ek dit doen terwyl die res van die wereld in droomland verkeer.

Indien ek foute gemaak het met die mediese termes en jy dra kennis van die korrekte termes, help die ouvrou groot asseblief! As ek jou so effe rondgooi terwyl ek uitvee en herplaas na vertaling, vra ek onverskoning. Verduur asb.

:book1: :notworthy: :headbang: