• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Volkome in Christus ... Thomas Kempis

Started by adele, November 14, 2016, 05:18:38 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

Nog gedeeltes vol bemoedigende waarhede uit Thomas a' Kempis se boek
Imitation of Christ, geskryf in 1441 ...
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Is hier 'n skakel wat ons kan volg mater? Ek kan net jou geplaasde lyntjie sien.

adele

Lief Raaitjie, ek het dit as foto's aangeheg.
As dit nie by jou oopmaak nie, loer in op my fb 'timeline' ...  :love7: 
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Weer kom loer, kon nog steeds niks sien nie MAAR kon lees op FB. Duisend dankies matertjie  :love7: :notworthy: