• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

kuier mense hier gehad

Started by AB, September 10, 2016, 09:40:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Nourie dag het hier mense kom kuier en het ek (ons) nou heerlik saam gekuier......
Ek het hulle so paar mooi plekke en goete van ons omgewing gewys

Was so entjie teen die berg op met die bakkie


Dit is die uitsig wat ons gehad het




































Meraai vannie Baai

Stoffel jy is my hero! Kan nie glo ek sien die tweetjies EN natuurlik die pragtige omgewing. Geseend is julle mater. Dit was nou 'n heerlike verrassing  :notworthy: :icon_salut:

AB

Plesier Riana, ek is bly jy waardeer dit

PM

Hier kom ek nou ook aan.  Dankie AB!  Die kuier daar by julle was soos altyd ongeloofik besig.  Kyk, as AB vir jou gryp dan hol jy!  Ons het die hele wêreld gesien en dit lyk nie so op die foto's nie, maar ons was hoger as die wolke!  Ek lag so van "verbouereerdgeid", vir die vrees van hoogtes, en AB wat maak asof dit sommer niks is nie. 
AB en Vroulief het vir ons bederf wat skrik vir niks!  Baie dankie vir al julle moeite AB, Antoinette!  Ons lief julle.
Om te weet is om te verstaan.

AB

Groot plesier, ek het dit net so geniet en dit het my gevoel ek het 2 dae vakansie gehou toe julle hier was en tog het die werk aangegaan. pM jy sal nie glo hoe lyk die die wingerd nou nie, daars blokke wat gras groen is en die lote al 10 cm lank is.


PM

Ek het nog skaars omgedraai huistoe en ek verlang al weer Kaap toe!  Die goed groei so want jy lief dit so AB!
Daardie wyn van jou is 'n treffer.  Ek hoop daar bly 'n proeseltjie oor voor ons tuis is.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

AB