• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

voels en blomme 2016

Started by AB, September 10, 2016, 08:32:01 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

Het so paar kiekies geneem en sommer lus om vir julle ook te wys




























Meraai vannie Baai


AB


Meraai vannie Baai

Het vir Outop jou sleutel onder die blompot gelos by sy FB voordeur  :headbang:

PM

Dankie AB.  Ons is hier iewers tussen Margate en Shelly Beach.  Vandat ons daar by jou weg is het ons nog nie een dag sonskyn gehad nie.  More gaan ons maar die aantog huistoe aanpak.

Ek wil gou gaan soek na die foto's wat jy geneem het daar op die berg, bokant die wolke!  Wat 'n belewenis!
Om te weet is om te verstaan.

AB

Klink my julle vorder darem.
Ek sal more vir jou die foon nommers stuur van die mense wat die goed by julle seun moet kry.

On sseun het ook darem huis toe gekom, hy het Maandag middag hier aangekom, na hy vertel het ons moet hom Dinsdag op die lughawe kry. Was 17 maande gelede wat hulle hier weg is. Kuier nog vir 4 weke, trou die 15 de oktober en dan gaan hulle weer 25 okt terug korea toe

PM

Ag fantasties om die kinders tuis te hĂȘ.  Dit is ook al agt maande vandat ons jongste en sy gesinnetjie hier weg is terug NZ toe.  Ons meisiekind het ons bykans twee jaar laas gesien. 

Dit is goed so.  Ek sal hulle skakel en laat weet waar en wanneer.  Ons gaan nou (vandag) deur die Drakensberge terug en sal so twee drie dae daar vertoef. 
Om te weet is om te verstaan.