• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Veels geluk liewe Willa omdat jy verjaar

Started by PM, August 13, 2016, 10:22:27 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar.

Ag my matertjie, ons wil almal vir jou 'n wonderlike nuwe lewensjaar toewens.  Mag jy net gesondheid en liefde ervaar.  Die ander dinge sal sommer vanself kom. 

Ons is lief vir jou.

Jammer my gatseggies werk nie. 
Om te weet is om te verstaan.

adele

adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Liewer laat as nooit. Emmersvol gelukwense mater!  :hello2:

Ah Willa

Baie dankie julle - ons is nou goed rond - en eet elke dag cupcakes sedert Andre se verjongersdag op die 5de ... en gaan nog tot op die einde van die maand - lyk my almal wat osn ken verjaar in die maand  :toothy4:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

My gatseggies werk!  Hier is jou  :occasion13: :occasion15: :toothy2: :love7: 

:bootyshake:

Lief vir jou.
Om te weet is om te verstaan.