• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

The Baths

Started by Trapsoetjie, August 05, 2016, 01:21:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Ooooooo ek kan nie wag vir die eerste naweek in September nie.

Dan gaan ek en beter helfde vir die naweek "The Baths" toe......ooee ooee ooee

Warm water swembad, jaquzzi met natuurlike 42 grade warm water uit die grond..... :hello2:

:angel12:

Fransi

Dit klink fantasties! Ons het ook so 'n rukkie terug bietjie opgelees oor die natuurlike warmwaterbronne in ons land. Ek sal graag eendag die in die Weskaap wil besoek. Geniet dit!

Trapsoetjie

Jy sal dit geniet, as jy niks wil doen nie dan hoef jy niks te doen nie. Net rus. Of daar is staproetes wat gestap kan word oor koppies o so mooi. Maar duur so ons gaan maar so elke 3 of 4 jaar. ha ha ha

:angel12:

PM

Geniet dit!  Dit is seker ook nie goedkoop om so 'n plek in stand te hou nie. 

Vetel asseblief waar dit is Trappies. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dis naby Citrusdal. Ek sal fotos neem en oplaai. As ek kan, laas het ek gesukkel.

:angel12:

PM

Dit sal wonderlik wees.  Ek wag in spanning. 

AB is lui in die laaste tyd.  Ons kry nie meer foto's nie.
Om te weet is om te verstaan.