• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dagboek

Started by Trapsoetjie, August 05, 2016, 11:18:54 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

Voetspore van my diepste vrese

Gras wat daaroor groei
Silver randjie oor die donkerwolke wat saam pak,

'n dogtertjie wat wegloop.
Immergroen gedagtes pluk aan my...

Met elke woord wat neer gepen word,
word ek sterker.

Genesing in die wete dat die geheime nie verklap sal word nie.

Gedagtes vol vrese in my dagboek neer gepen.

:angel12:

PM

Baie insiggewend Trappies.  Mooi geskryf.
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Dankie PM.

Ek mis julle.

:angel12:

PM

Ons sal ons bes doen om iets uit te werk.  So teen die einde Augustus behoort te werk.
Weet een van julle hoe lyk die blomme en waar is dit die beste hierdie jaar.
Om te weet is om te verstaan.