• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Marietta

Started by PM, August 01, 2016, 05:31:41 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie welkom hier by ons by die Afrikaanseforum waar ons ons liefde vir Afrikaans deel.
Ons hoop jy sal sommer gou tuis voel en aan alles deelneem.
Indien jy enige hulp nodig het, vra gerus, ons help graag.  Jy kan sommer hier vra.
Vertel asseblief vir ons 'n ietsie van jouself.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Het jy geweet dat jy "home" kan druk en dan afrol tot heelonder, daar sal jy die laaste plasings sien.
Om te weet is om te verstaan.