• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Boek-keuse en resensie

Started by PM, July 15, 2016, 02:50:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek het by 'n nuwe leserskring aangesluit.  Dit is my beurt om 'n Afrikaanse boek, nie meer as 300 bladsye nie,
voor te stel vir die groep om te lees. 
Kan julle my asseblief help met voorstelle?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek dink dit is 'n briljante idee, maar ongelukkig moet dit 'n roman of 'n drama wees. 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ek het altyd gedink Oom Naas se Woeste Willie is 'n romantiese drama...
Miskien is dit hoekom al die mans my vir 'n grap vat...


:mumum:

PM

Oeps!  Tannie PM het gedink dit is heeltemal iets anders.  As die mans jou vir 'n grap vat kan jy jouself net indink hoe "stupid" hulle is. 
Om te weet is om te verstaan.