• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Woorde gee lewe

Started by Elsabe Oosthuizen, June 30, 2016, 04:08:53 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Elsabe Oosthuizen

Klip omhels
die voortstu en beur van `n enkele blom
wat sy pad dapper oopbeur deur harde grond
om sonlig te vind
fyn is hul aanmekaar
met maagdelike skoonheid geweef
betowerend      verleĆ«
staan jy
elke sekonde
`n leeftyd se gee
in jou gedagte-rugsak veilig
om telkens langs die lewenspad
in woorde uit te pak     

PM

Dit teken prentjies en laat 'n mens stilstaan vir nabetragting.  Pragtig matertjie.
Om te weet is om te verstaan.