• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Outop en Meraai se digbundel

Started by adele, April 13, 2016, 10:56:33 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

lieflik!! lieflik!! lieflik!!

dis vreeslik mooi en ek kom sê dit hierso sodat daardie blaai net vir jou mooie bundel bly ... wil nie my woorde daar tussenin gooi voordat jy nie al jou foto's klaar opgelaai het nie   :love7: 
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

Jy is 'n dierbare engel matertjie  :love7: Sooo baie dankie vir jou getroue ondersteuning deur die jare. Dit was 'n ongelooflike ervaring toe ons die bundel die eerste keer kon vashou en teen die harte druk  :book1: :icon_biggrin:

PM

Ken ons nie daai wonderlike gevoel nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Anastasia

Sjoe, ek het gaan loer, baie besonders
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

PM

Dit is werklik pragtig.  Ek weet hoeveel werk en tyd daarin opgesluit lê matertjie.  Ek weet ook dat die eindproduk 'n hart warm laat klop.
Baie geluk!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Guest   10:44:04 AM   Printing the topic "Outop en Meraai se digbundel".

Aan die gas wat hierdie bundeltjie nou druk - kom loer gerus in en los 'n woordspoor. Groete vanuit Gatkantland. Meraai en Outop.

:book1: :notworthy: