• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Uit ons eie digbundel

Started by Meraai vannie Baai, April 11, 2016, 09:40:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai





*Ongelukkig is nie al die gedigte leesbaar op die fotos wat ek geneem het uit ons album nie.
Sal soos tyd toelaat die woorde kom plaas waar nodig.

:toothy4: :notworthy:

Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai

#9





Meraai vannie Baai

#10





PM

Dit is werklik pragtig en ek wens ek kon 'n kopie kry.  Hoeveel moet ek waar betaal?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Weens onkostes was daar net een album gedruk matertjie en is nou in besit van my sus en swaerie  :love7: Baie dankie vir die mooi woorde en beteken vir my baie dat jy graag enetjie wou he  :notworthy:

PM

Aag dis jammer, dit lyk so mooi. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

My swaer het gaan sit met album en elke gedig bestudeer - toe vind ek uit maar hy is self 'n versverslaafde en besef dat dit dan mos nou die ideale geskenk is om saam terug SA toe te gaan  :toothy4: My sus het die eerste enetjie in haar tas gepak. Nou sal ek weer moet laat druk vir die pandok  :book1: