• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

wil jy dlak 'n paar watervalle sien

Started by Lox, June 24, 2011, 09:54:14 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

 na die reen deur du toitskloof gery en paar mooi watervalle gesien
















wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

Dit is treffend.  Ons was ongelukkig net 'n bietjie te laat om dit te sien.  Het so uit gekyk vir 'n waterval!
Om te weet is om te verstaan.

Lox

te laat en te vroeg, hulle is nou weer lekker aan die gang na 2 dae se reent
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

Lox, ek beny jou die voorreg om so in die natuur te lewe. Dit is ongelooflik mooi vir my en die feit dat jy die fotos "raaksien" beteken jy aanvaar dit nie sommer as vanselfsprekend nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Lox

naas dis rêrig i moewiese voorreg. ons is nie in die dorp nie maar die dorp is naby. is nie vergete op 'n agterpad nie.

jys reg as jy seg mens moet die foto raaksien voor jy 'n goeie foto kan neem. onthou darem vir elkeen wat ek plaas is daar baie wat delete word.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Naas

Hoed af Lox... My hoed is af. Jy mag maar in prentjies praat.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.