• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Mengsel vir hoender

Started by PM, January 29, 2016, 12:05:46 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

1 1/2 teelepels see sout
1 teelepel gedroogte basil
1 teelepel gedroogte roosmaryn (fyn)
1/2 teelepel knoffelpoeier (tensy jy vars knoffel in die dis het
1/2 teelepel droge mosterdpoeier
1/2 teelepel paprika
1/2 teelepel gemaalde swart peper
1/2 teelepel gemaalde droge tiemie
1/4 teelepel seldery saad
1/4 teelepel fedroogte pieterselie
1/8 teelepel komyn (Cumin)
1/8 teelepel rooipeper (natuurlik gooi ek heelwat meer in)
Voeg by die hoender en kook soos benodig.
Om te weet is om te verstaan.

PM

Oor die sewe honderd en vyftig keer gelees sonder een antwoord.  Ons is lesers, nie skrywers nie?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#2
Hierdie ene moes deurgeglip het - lief vir eet, mis ons nie sommer 'n gekruide bydrae nie  :toothy4:

Naas

Daar is net vier wat hier skrywe. Die res van die Afrikaanse bevolking kan nie spel nie so hulle lees net. Ek gee nie om nie. Ten minste skryf ek nie net vir drie nie.
Ons skryf mos om gelees te word???




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :`ip2: en ek beaam: ons skryf om gelees te word. Deesdae verkies ek liewers om te skryf/tik want as ek in geselsskap soek na regte woorde en na die dak staar dink almal daar skort 'n otjie  :icon_bigsmurf:

Naas

My Otjies is nog almal op hok maar oi die spulletjies raas  :pottytrain2:



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ek wil nou nie skinder of windmakerig wees nie - dit is so lekker om weer saam te kuier tussen die lyne  :notworthy: :love7: al is ons net twee en as ons geluk draai, drie tot vier  :icon_bigsmurf:

Naas

Ek mis die geselsies wanneer dit so stil raak hier maar besef ook my vriende het ook hul privaatheid nodig.
Ek en my vrou praat ook mos nou nie aanhoudend nie, soms sit ons net elkeen met sy eie gedagtes.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ek het darem nou weer my neukenaar terug, hoop die ding het nou klaar geneuk!
As ons net so drie dae 'n week opvangs het kan ek daarmee saam lewe.  Dan kuier ons weer spoke op!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.