• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Geluk Adéle

Started by PM, January 04, 2016, 05:21:06 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Sustertjie, ek hoop dat jou nuwe lewens jaar vir jou net gesondheid, voorspoed en vrede inhou.
Mag jy ook tog 'n tydjie kan afknyp om te kom kuier hier tussen die diere.
Ons lief vir jou. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Net die mooiste wens ons jou toe liefmater!  :love7:

Naas

Ek hoop jy het n wonderlike dag beleef vol liefde en bederf.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Fransi

Soos gewoonlik 'n rapsie laat, maar ek hoop uit my hart uit dat jy 'n dag vol vreugde gehad het en dat hierdie jaar net mooi dinge vir jou sal inhou.

adele

dankie danknnnkie! julle. Ons ou groepie sal altyd my hartsbasis bly.   :toothy4:  So 'n kuier kan darem net 'n reuse kersligpunt wees, ai.   :love7:
adéle  :grommit:

PM

Maak 'n plan hoor.  Hier loop die diere tussen die huise deur.  Dit was weer 'n geskarrel vanoggend om die bobjane van my voorstoep af te hou.  Die goed het geen respek vir 'n vrou nie, maar ek kan net die kettie vir hulle wys dan maak hulle gatskoon. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi