• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Clerihew digformule

Started by Naas, December 20, 2015, 06:53:43 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Clerihews het net 'n paar eenvoudige reels:

1. Hulle is vier reels lank
2. Die eerste en tweede reel rym, die derde en vierde reel rym. (AABB)
3. In die eerste reel word 'n persoon genoem en die tweede reel rym met die persoon se naam.
4. 'n Clerihew moet snaaks wees.

Twee voorbeelde:

Daar was 'n man met die naam van Zuma
Sy lebido was gevul met woema
Met baie vroue en 'n plan
Maak hy sy eie sokker span.

Sy jonger vriend Malema
Werk liewer aan 'n ander skema
Met 'n beursie wat wil bars
Lag hy in sy mou vir SARS

Hierdie skrywer se naam is Naas
Tande en ore soos 'n haas
skryf hy al drie jaar aan 'n boek
wat nou nog 'n titel soek.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Ons het 'n paar van hierdie gehad maar ek kry dit nou nerens opgespoor nie  :crybaby2: sal nog aanhou grawe. Jou voorbeeld is pragtig Naas  :notworthy: :icon_salut:

Naas

Ek kon ndit ook nie kry nie, dis hoekom ek dit weer geplaas het. Dit en die Limerieke. Limerieke wasv deel vd tampoon en ek glo hul kan op hul eie staan.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Dankie vir her aandra mater! Ek mis 'n paar, sal weer probeer deurgaan en kom plaas. Sal loer wat in ons twee boeke is. Ek het my bydraes op Woes almal laat verwyder maar behoort alles wat ons gehad het, in boek 1 of 2 te vind dan kan mens vergelyk wat skort en weer plaas.

PM

Om te weet is om te verstaan.