Author Topic: Die jaar van die Monkey  (Read 3006 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Die jaar van die Monkey
« on: December 19, 2015, 12:48:20 PM »
2016 is die jaar van die Monkey.  'n Vuurjaar.  Gaan googeloer 'n bietjie op die internet om vas te stel wat hou volgende jaar vir julle in.  Ek is 'n Rabbit en dit klink asof ek 'n goeie jaar gaan hĂȘ. 
Om te weet is om te verstaan.