• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

laat tuiskom

Started by Lox, June 24, 2011, 05:16:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

Drinker in kroeg, 'Gisteraand toe ek hier was met julle ouens, het 'n inbreker ingebreek in my huis.
'Het hy enigiets gesteel?' vra sy vriende.
'Nee, maar hy het 'n gebreekte kakebeen, twee uit tande en 'n gebreekte neus. My vrou het gedink dit was ek wat dronk by die huis kom.'
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

 :sign10:  Gelukkig was hy in die kroeg!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.