• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Stowwerige kiekies

Started by Stof, June 24, 2011, 12:50:02 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Stof


'n Deel van die Afrikaanse Forum familie bymekaar


PM en Stof se buite egtelike kind...


Die verleiding van afgestorwe pluimveë, keurig gekremeer.


'n Teken by die Sasko aanleg in Germiston
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie.  Twee breinselle bots en vreemde goed beland op papier.

Lox

daai van nie iets behoorlik te doen maar tyd om oor te doen is baie waar en so gaan baie tyd en geld verlore
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Angelica

Nou wie is wie op die foto? Ek ken net vir PM. Kan ons nie maar byskrifte bysit nie.
Die motor?
Die afgestorwe hoender lyk asemrowend in haar nuwe gewaad.
elle

PM

Hê-hê.  Van links na regs:

Adéle,  Koubouter, die uwe, Karin en Stof.  Nou weet jy hoekom Hannes my foto op die meelblik staanmaak om die rotte weg te hou!   :icon_biggrin:

Petronellatjie is 'n geskenkie aan Stof om te help om verligting te bring in minder gegoede buurtes waar Stof kos voorsien en emosionele bystand verleen. 

Oor die hoender kan ek nie stry nie!   :icon_biggrin:

Dink julle nie ons kan van julle ook foto's sien nie?
Om te weet is om te verstaan.

adele

daaai foto, so iets na middernag geneem    :toothy4: 
sal ek ooit daardie heerlike ontmoetingskuier vergeet, dit is vir-altyd-onthou-tye
met   :coffee2:  en   :occasion14:   was  :sleepy2:  baie ver uit ons gedagtes.

:grommit:
adéle  :grommit:

Angelica

Wel, aangename kennis, ouens. Is julle Kapenaars? Of waar het Hannes-se-meelblik-rot julle so laat paartie?
Goed, hier is 'n foto van my....   :angel8:   Cute, ne? Ek's 'n ronderige engelagtige wese met nou en dan 'n streep reg uit die sloot. Iets soos 'n brulpadda wat nie kan ophou piep.  :kermit:
elle