• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

waarvan hou julle?

Started by Lox, June 23, 2011, 09:38:55 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Lox

waarvan hou julle? wat wil julle sien?

goed wat vlieg



liefde



plesierigheid



gesondheid drink



bekers wen



sonop



blomme



diere



woestyn



watervalle



werk op die berg



verlate paaie



koraal



vissies



palings



oestyd





rosyne maak




boskamp




solera brandewyn




paraseil





duik









rowwe see




wolke



vinning ry



kreef eet



of sommer niks







make your choice





wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

PM

As ek die wenfoto kon kies sou dit beslis die "woestyn" wees. 
"Watervalle" sou die tweede plek wen en die derde plek... ek sien  hoe die foto's vuisslaan om die derde plek te wen!

Vir humor kan "of sommer niks" loshande wen!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Lox

ek sal so met die tyd stukkie stukkie ets van als opsit
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.