• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Leuen verklikker boemerang.

Started by Meraai vannie Baai, October 05, 2015, 06:45:16 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

'n Pa koop 'n lie-detector-robot wat jou klap as jy lieg. Daardie aand aan tafel vra hy vir seun:"Waar was jy vandag?" "By die skool Pa." Whap! Klap die robot hom.. "Jy lieg" sê pa.. "Oukei oukei... ek het 'n DVD gekyk by die huis." "Watter DVD?" vra pa. "TOY STORY 3" sê die seun. Whap!! Klap die robot hom weer."Oukei oukei" na aan trane sê die seun dit was PORN. Die pa sê toe vir hom:"Toe ek jou ouderdom was het ek nie eers geweet van porn nie.." WHAP!! Klap die robot vir pa. Die ma lag en sê... " 'n Mens kan sien hy is jou seun."WHAP!! Klap die robot die ma!!

Fransi


PM

Dit is nie eintlik boemerang nie nê?    Eina!   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Die waarheid kom terug soos 'n boemerang lol

adele

 :icon_biggrin:   :icon_biggrin:   :icon_biggrin:

So moet jy maar mooooi dink voor jy lekkerkry....
adéle  :grommit: