• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!

Started by PM, October 02, 2015, 01:13:37 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hartlik geluk met jou verjaarsdag Matertjie.  Mag jy baie geluk, voorspoed en gesondheid geniet vir die nuwe lewensjaar wat voorlĂȘ.
Dankie vir wat jy vir ons almal beteken met pragtige reise en foto's.  Ons waardeer dit werklik. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi


Meraai vannie Baai

Hoop jy het groot bederf gehad mater. Sien jy gelukkig die FB boodskappie raakgelees  :icon_biggrin: